logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 7 Jul of ouer

Afkondigingskyfies 7 Jul

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 7 Julie
09:00 Oggenddiens ds Emile
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Nelis

Dinsdag 9 Julie
19:00 Viam Dei

Woensdag 10 Julie
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 11 Julie
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 13 Julie
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 14 Julie
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Gesinsddiens ds Emile
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Befondsing

Die bestuur van ons fondse val onder bestuursteun, LEES MEER ... 

Metodes vir betalings en bydraes

Jy kan 'n debietordervorm hier aflaai en voltooi.

Jy kan nou met SnapScan betaalsnapscan

  • Nuwe gebruikers kan die volgende stappe volg:
    • Installeer die gratis SnapScan App vanaf via jou Google Play Store/Apple App Store/ens
    • Koppel jou debiet- of kredietkaart op die App - dit is veilig geïnkripteer op jou foon.
  • Om 'n betaling te doen:
    • Maak die SnapScan App oop op jou foon
    • Gebruik jou foon se kamera en skandeer die gemeente se SnapScan kode (sien hierlangsaan)
    • Sleutel die bedrag in wat jy wil oordra/betaal.
    • Bevestig jou betaling met 'n 4-syfer kode
    • Afgehandel

Jy kan 'n elektroniese/internet oordrag doen:
Bankbesonderhede:
Bank: ABSA Lyttelton
Tipe rekening: Tjekrekening
Takkode: 335 045
Rekeningnommer: 600 580 205

Elektroniese inbetaling verwysings (DIt is baie belangrik dat die verwysing korrek gedoen word):

  • Van
  • Voorletters
  • Verwysingskode:
    • D vir Dankoffer
    • T vir Tiendemaand dankoffer
    • G vir Genadediens
    • B vir Boufonds
    • K vir Kinderbediening
    • V vir Voedingskema
    • N vir Naastes in Nood

  

Navrae: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 667 4071 | 082 566 6715