logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 13 Okt of ouer

Afkondigingskyfies 13 Okt

 Nuutste byvoegings: Straatgeloof

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 13 Oktober
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Nelis
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 14 Oktober
14:00 Naaldwerkklas

Dinsdag 15 Oktober
09:00 Groeigroep
18:00 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei

Woensdag 16 Oktober
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 17 Oktober
09:00 Groeigroep
10:00 Senior Omgeegroep
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 19 Oktober
06:30 Mannebyeenkoms

Sondag 20 Oktober
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Vorms

Jy kan die volgende vorms hier aflaai:

Nuwe Intrekkers/Lidmate

Jy is baie welkom om as lidmaat by hierdie gemeente aan te meld. Ons wil jou baie graag op 'n persoonlike en hartlike wyse ontmoet en hier verwelkom. Met die oog daarop is dit belangrik om jou besonderhede te kry. Laai asseblief die vorm af en stuur terug aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Ons sal jou binnekort kontak nadat ons jou besonderhede ontvang het.

Laai nuwe intrekkersvorm af.

Doopvorm

Voltooi asseblief die doopregistrasievorm as jy graag in ons gemeente jou kind wil laat doop. Dit moet ±2 maande voor die beplande doopdatum gedoen word. Die datums waarop normaalweg doop bedien word, is op die gemeente se kalender aangedui. Op die kalender word ook aangedui wanneer die 3 doopgesprekke sal plaasvind. Dit is gewoonlik die 3 Dinsdagaande voor die Doopsondag van 18:00 tot 19:00.  Laai asseblief die vorm af en stuur dit betyds aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Laai doopregistrasievorm af.

Debietordervorm

Om jou maandeliske dankoffer bydrae outomaties te laat aftrek, maak gebruik van 'n debietorder.

Laai debietordervorm af,

DVD-Bestelvorm

Die eredienste van die gemeente word op video vasgelê en kan hier bestel word. Laai net die vorm af, voltooi en stuur aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Laai DVD-bestelvorm af

 

Kontak: 012 667 4071 |Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.