logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 18 Aug of ouer

Afkondigingskyfies 18 Aug

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 18 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 19 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

18:30 Lidmaatkursus (1)

Dinsdag 20 Augustus
18:30 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei
19:00 Groeigroep

Woensdag 21 Augustus
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

19:00 Bestuursteun

Donderdag 22 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 24 Augustus
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 25 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Gesinsddiens ds Nelis
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Anandie

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Die hele gemeentehele gemeente

Hierdie is geleenthede waar die hele gemeente kan inskakel met die oog daarop dat lidmate geleentheid kry om in hulle geloofsgemeenskap te groei en mekaar te ondersteun en aan te moedig om in hulle persoonlike geloofsontwikkeling toe te neem. Dit lei natuurlik ook daartoe dat groter diens aan mekaar en die gemeenskap rondom ons gelewer word tot eer van die Here en uitbreiding van sy koninkryk.
Jy word hartlik uitgenooi om by hierdie bedieninge betrokke te raak. Gebruik die kontakbesonderhede by elke bediening om jou behoefte aan te meld of om betrokke te raak.

eredienste
Vir meer inligting oor ons eredienstipes,
musiekbedieninge en mediabediening, LEES MEER ...
huisgeloof
Vir meer inligting oor Huisgeloof, LEES MEER ...
straatgeloof
Vir meer inligting oor Straatgeloof, LEES MEER ...