logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 7 Jul of ouer

Afkondigingskyfies 7 Jul

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 7 Julie
09:00 Oggenddiens ds Emile
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Nelis

Dinsdag 9 Julie
19:00 Viam Dei

Woensdag 10 Julie
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 11 Julie
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 13 Julie
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 14 Julie
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Gesinsddiens ds Emile
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Groeigroepe

In groeigroepe leer lidmate mekaar ken en word bevriend rondom die Woord van God, sodat hulle mekaar op vele lewensterreine kan ondersteun. Groepe vergader weekliks en pak gereeld projekte aan waar daar nood is, of hulp en ondersteuning benodig word. Voortvloeiend uit Sondae se eredienste word die Skrifgedeelte gedurende die week verder bespreek aan die hand van uitgewerkte vrae.  Groeigroepbyeenkomste word gehou by die huis van een van die groeplede en onder leiding van ’n leier groei die groep saam in hulle geloofskennis en -uitlewing.

Die materiaal word elke week op die webtuiste gelaai by Kontakkring.

Hier is 'n lys van bestaande groeigroepe - skakel gerus in.

Groepleier

Kontaknommer

Adres

Tyd

Ouderdom

Heiner Muller 012 667 6058
082 456 8616
Basheelaan 82 Maandag 19:30  35 - 65
Joel Delport 012 667 3615
082 564 5148
Oranjelaan 90 Dinsdag 19:00  
Raymond Naudé 012 667 4710
082 582 1766
Moederskamer Dinsdag 18:30 50+ 
Louis Lotz 012 667 4504
082 334 0366
Sonjastraat 186 Dinsdag 18:30 45+ 
Seef Venter 083 647 7317 Sonjastraat 182 Dinsdag 19:00 35+ 
Ds André Venter 012 643 1560
082 875 9234

Konsistorie

Jeuglokaal

 Dinsdag 09:00

Donderdag 10:00

 

55 

Ds Chris Swart 083 466 2366 Chill Room  Sondag 19:45 18+ 
Charl Pieterse 083 625 2256 Gloverlaan 67  Dinsdag 19:00 40-55 
Ds Nelis Lindeque 012 643 0290
082 787 4686
Oude Kaap  Woensdag 09:30 Inwoners 
Helena Peens 082 698 6435    Woensdag 19:00 50 
Francois van Tonder 082 872 6262 Burgerlaan 3  Dinsdag 19:00 35+ 
DAMES-BYBELSTUDIE
 
Marlene Roux 082 410 9977 Sederlaan 16 Donderdag 10:00 Wissel
Elbie Delport 012 667 3615 Oranjelaan 90 Woensdag 10:00 45+
Martha Weilbach 012 667 5049
073 620 4774
Drummorgan 331 Donderdag 09:00 60+
 

Bedieningsleier: Vakant
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.| 012 653 5280 | 072 225 7536