logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 18 Aug of ouer

Afkondigingskyfies 18 Aug

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 18 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 19 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

18:30 Lidmaatkursus (1)

Dinsdag 20 Augustus
18:30 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei
19:00 Groeigroep

Woensdag 21 Augustus
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

19:00 Bestuursteun

Donderdag 22 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 24 Augustus
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 25 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Gesinsddiens ds Nelis
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Anandie

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Musiekbediening

Die musiekbediening is verantwoordelik vir ondersteuning van die uitsoek van die liedere vir die eredienste, die inoefening van liedere, die organisering van musikante en voorsangers, begeleiding van die musiek tydens die eredienste. Programme vir spesiale dienste soos die Kerssangdiens en die Paassangdiens word opgestel en georganiseer.

Daar is verskillende geleenthede vir musiekbediening:

  • Die familiediens word begelei deur ons orrelis, Amanda Venter, en voorsangers.
  • Die gesinsvriendelike familiediens word begelei deur 'n kombinasie van klavier/"keyboard", kitare en voorsangers, soos wat mense beskikbaar is.
  • Die Engelstalige diens word begelei met klavier, dromme en kitaar, soos wat mense beskikbaar is.
  • Die leefdiens word begelei deur 'n orkes met "keyboard", dromme, ktiare en voorsangers onder leiding van Karl Muller.

Een Saterdag per kwartaal oefen en speel ons almal saam en deel musiek met mekaar. By die kwartaallikse gemeenskapsdiens speel en sing almal van die verskillende dienste saam.

Lees gerus die profiel van elkeen van ons spesiale musiekleiers.

Orrelis: Amanda Venter | 073 407 2160 | Amanda se profiel
Oorhoofse Musiekontwikkelaar: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 082 410 7645 | Elmo se profiel
Musiekorganiseerder Engelse dienste:  Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 061 088 3127 | Fanu se profiel
Musiekorganiseerder Aanddienste: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 071 222 0846 | Karl se profiel
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 251 7213