logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 13 Okt of ouer

Afkondigingskyfies 13 Okt

 Nuutste byvoegings: Straatgeloof

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 13 Oktober
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Nelis
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 14 Oktober
14:00 Naaldwerkklas

Dinsdag 15 Oktober
09:00 Groeigroep
18:00 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei

Woensdag 16 Oktober
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 17 Oktober
09:00 Groeigroep
10:00 Senior Omgeegroep
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 19 Oktober
06:30 Mannebyeenkoms

Sondag 20 Oktober
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

viam

Viam Dei-kursus 

Viam Dei is 'n spiritualiteitskursus van die Ooskerk wat mens help om bewus te word van God se teenwoordigheid oral in die lewe. Dit word ook by ons gemeente aangebied op Dinsdagaande tydens die skoolkwartaal.

Groepe:

Eerste jaar:
Ons gaan ‘n nuwe groep begin vir mense wat wil aansluit – dit sal dan jaar 1 van Viam Dei wees. Ons fasiliteer die aanlyn-sessies in ‘n groep -  so ons kom Dinsdae tussen 19:00 en 21:00 bymekaar en werk dan saam deur die fisiese materiaal en kyk ook na die video's wat Marina opneem. Mona Swart gaan hierdie groep fasiliteer.

Tweede jaar:
Die 2017 groep gaan verder aan met Viam Dei – dit sal dan jaar 2 van Viam Dei wees. Hierdie groep kom ook Dinsdae tussen 19:00 en 21:00 bymekaar en werk saam deur die fisiese materiaal. Ds Chris fasiliteer die groep.

Die eerste sessie, begin Dinsdag 30 Januarie by die kerkgebou.

Kostes:

Koste vir jaar 1 beloop R500 per kwartaal en sluit die gedrukte materiaal (in kleur) asook toegang tot al die "podcasts" in. Jy kry ook ‘n weeklikse naweekbrief wat deur Marina geskryf is en stof tot nadenke gee.

Koste vir jaar 2 beloop R500 vir die jaar en sluit ook die gedrukte materiaal in.

Dit klink dalk baie – maar dit sal al jou leesstof vir jou voorsien vir ‘n jaar, so jy spaar op boekegeld.

Meer inligting:

 

Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 083 466 2366