logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 8 Sep of ouer

Afkondigingskyfies 8 Sep

 Nuutste byvoegings: Straatgeloof

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 8 September
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Emile
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 9 September
14:00 Naaldwerkklas

Dinsdag 10 September
09:00 Groeigroep
19:00 Viam Dei

Woensdag 11 September
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 12 September
09:00 Groeigroep
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 14 September
06:30 Mannebyeenkoms

Sondag 15 September
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Emile
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Wêreldevangelisasie

Die gemeente ondersteun verskeie sendelinge / sendelingpare in Mosambiek, Namibië, Transkei en Oman. Hierdie bediening neem verantwoordelikheid om op gereelde basis met die sendelinge te skakel en hulle te verseker van die gemeente se voorbidding en belangstelling in hulle werk. Besoeke en terugvoergeleenthede word gereël, nuusbriewe word versorg en versprei, asook ander inligting, versoeke en behoeftes word aan die gemeente deurgegee.

Ons ondersteun: 

Marius en Amanda du Plooy (Oman), LEES MEER ...

Johan en Anne Jansen van Rensburg (Swaziland), LEES MEER ...

Monika Barnard (Namibië), LEES MEER ...

Frans Böning (Mosambiek), LEES MEER ...

 

Bedieningsleier: vakant
Verantwoordelike leraar: ds Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. | 012 653 5280 | 072 225 7536