logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 18 Aug of ouer

Afkondigingskyfies 18 Aug

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 18 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 19 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

18:30 Lidmaatkursus (1)

Dinsdag 20 Augustus
18:30 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei
19:00 Groeigroep

Woensdag 21 Augustus
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

19:00 Bestuursteun

Donderdag 22 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 24 Augustus
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 25 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Gesinsddiens ds Nelis
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Anandie

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Nuwe Lidmate

nuwe voorblad

Ons is 'n gelukkige geloofsfamilie wat saam groei in ons liefde vir God, wat mekaar vashou en versorg met die liefde van Jesus en wat Geesvervuld en liefdevol uitreik na mense in nood.

Vir meer inligting:

Indien jy as volwassene graag 'n lidmaat van die NG Kerk wil word, kontak gerus een van ons leraars vir leiding.

Kontak ons
As jy enige hulp benodig, navrae het of iets onder ons aandag wil bring, voltooi asseblief die vorm.