logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 8 Sep of ouer

Afkondigingskyfies 8 Sep

 Nuutste byvoegings: Straatgeloof

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 8 September
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Emile
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 9 September
14:00 Naaldwerkklas

Dinsdag 10 September
09:00 Groeigroep
19:00 Viam Dei

Woensdag 11 September
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

Donderdag 12 September
09:00 Groeigroep
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 14 September
06:30 Mannebyeenkoms

Sondag 15 September
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Emile
18:30 Leefdiens ds Chris

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Klankopnames

Die klankopnames kan direk van hierdie bladsy af gespeel of afgelaai word, die nuutste opnames is bo-aan. Dit bied die geleentheid om weer na 'n boodskap te luister en om dit ook met ander te deel. Gebruik die geleentheid om so vir iemand anders iets te beteken.

Eredienste

Ons neem elke week die Familiediens in die kerk en die aanddiens op. Die volgende oudio preke is beskikbaar: 

Vir preke van 2018, LEES MEER ...

Vir preke van 2017, LEES MEER ...

Vir preke van 2016, LEES MEER ...

Vir preke van 2015, LEES MEER ...

Bybelskool

Hieronder volg 'n lys van oudio opnames van aanbiedings by ons Bybelskool tydens die behandeling van geloofsgroei temas.

Prediker

Tema

Opname

dr Martin Lazenby Openb: Inleiding
dr Martin Lazenby Openb 1 - Die eerste visioen
dr Martin Lazenby Openb 2 en 3 - Die briewe aan die 7 gemeentes
dr Martin Lazenby Openb 4 en 5 - Die troonsaal van God
dr Martin Lazenby Openb 6-8:1 - Die 7 seëls word oopgemaak
dr Martin Lazenby Openb 8:2-11:19 - Die 7 trompette word geblaas
dr Martin Lazenby Openb 12-14 - Die oorlog tussen God en die Bose
dr Martin Lazenby Openb 15-16 - Gloeiende kole uit die hemel
dr Martin Lazenby Openb 17-19 - Babilon - die moeder van die sedeloses
dr Martin Lazenby Openb 20-22 - Johannes sien 'n voorprent van die einde