logo dkfk

oudio

Son 26 Nov Kerssangdiens

Luister na ander opnames

nuus

Familienuus 18 Aug of ouer

Afkondigingskyfies 18 Aug

 Nuutste byvoegings: Musiekbediening | Kalender 2019

nuwe lidmate

Baie welkom by ons familie!

Vir meer inligting, LEES MEER ...

hierdie week

Sondag 18 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Nelis
09:00 Familiediens ds Chris
10:30 English Service ds Anandie
18:30 Leefdiens ds Chris

Maandag 19 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

18:30 Lidmaatkursus (1)

Dinsdag 20 Augustus
18:30 Doopgesprek (1)
19:00 Viam Dei
19:00 Groeigroep

Woensdag 21 Augustus
08:30 Leraars
14:00 Naaldwerkklas

19:00 Bestuursteun

Donderdag 22 Augustus
14:00 Naaldwerkklas

Saterdag 24 Augustus
09:00 Mannebyeenkoms

Sondag 25 Augustus
09:00 Oggenddiens ds Emile
09:00 Gesinsddiens ds Nelis
10:30 English Service ds Chris
18:30 Leefdiens ds Anandie

Kalender 2019

Kalender 2019 voorblad & inligting

 

Ons ander personeel

natasha  

Natasha Meyer

Administratiewe beampte
mailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 Posbus 15506, Lyttelton, 0140
 012 667 4071

 30 Mei

Bedieningsareas: Administratiewe funksie en span, navrae, instandhouding van elektroniese toerusting, registrasies, personeeladministrasie, databasis, jaarprogram, korrespondensie en ondersteuning aan fokusareaprojekte

bertie

Bertie Jooste

Ontvangsdame
mailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 Posbus 15506, Lyttelton, 0140
 012 667 4071

 1 Februarie

Bedieningsareas: Ontvangs, kassiere, Familienuus ens, besprekings, duplisering, aankope, sekretariële ondersteuning, kombuis, interne netheid en ad hoc-take

theuns

Theuns Beer

Finansiële beampte & Medialeier
mailHierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 Posbus 15506, Lyttelton, 0140
 012 667 4071
 082 652 9491

 9 Mei

Bedieningsareas: Bestedingsbestuur, boekhouding, finansiële databasis, verslaggewing, debietorders, personeellêers, skakeling, kontrakte, versekering en algemene take

 Lanie  

Lanie Keller

Fasiliteitebeampte en Weekkoster
 082 341 7759

 8 Maart

Bedieningsareas: Instandhouding/onderhoud van kerkkompleks, terreinversorging, meublement en elektroniese toerusting, toesig oor werkers, aankope, bateregister, ens.

 willem  

Willem van Rijn

Liturgiese koster (Sondae)
 082 650 1310

 12 November

Bedieningsareas: Oop- en toesluit van fasiliteite, spesiale eredienste, doopvoorbereiding, huwelike, verwarming/verkoeling, gasvryheid, ens.

   

Elmo Pienaar

Oorhoofse Musiekontwikkelaar
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 082 410 7645

 6 Desember

Bedieningsareas: Organiseer musikante, sangers en musiek vir die saaldiens, asook die oorhoofse musiekontwikkelaar, verantwoordelik vir die uitbouiing en koördinering van Doornkloof Familiekerk se eredienste: klassiek-, familie-, Engelstalige- en leefdiens.

   

Amanda Venter

Orrelis
 012 667 2635
 073 407 2160

 19 November

Bedieningsareas: Musiekbediening tydens oggenddiens in kerkgebou en spesiale sangdienste

   

Karl Müller

Musiekorganiseerder aanddienste
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 071 222 0846

 31 Julie

Bedieningsareas: Organiseer musikante, sangers en musiek vir die aanddiens

 fanu  

Fanu Steyn

Musiekorganiseerder Engelse dienste
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
 061 088 3127

 19 November

Bedieningsareas: Organiseer musikante, sangers en musiek vir die Engelse diens

 sinah 

Sinah Mothabi

Werker

 21 Mei

Bedieningsareas: Skoonmaak en netheid van alle fasiiteite en oppervlaktes, instandhoudingstake en voorbereiding vir funksies

john 

John Mahlangu

Werker

 21 Januarie

Bedieningsareas: Skoonmaak en netheid van alle fasiiteite en oppervlaktes, instandhoudingstake en voorbereiding vir funksies